Tweeter button
Facebook button
baydu.co.za
You are:

View My Stats

Kliek hier biets – Download!!!

Hy gaan oor hoe cool jy dink jy word as jy wyn vat..

Is ja.. Geniet die tune..

Aloha!!

Ek is seker die van julle wat al mense wou invite na iets toe het na 50 clicks gatvol geraak om die heeltyd te sit en jouself te verveel tot iemand anders se voordeel… Hier is jou antwoord!

Click op invite guests, of suggest to friends, waar jy ookal wil invite… dan pop daar mos so mooi blokkie op met al jou maatjies se gevriete op!

copy hierdie link en paste dit in jou address bar (dis nou waar jy die website gewoontlik in tik soos www.facebook.com of whatever)

Go to your event/group/page, click invite people and then paste this snippet in the URL field of your browser.
Left-click the mouse in the URL field and hit Enter. Your invitations will not be sent yet, but all your friends will be selected. Click the “Invite” or “Send” button on the Facebook page to finally send the invites.

urljs

DRUK ENTER, en nou wag jy… Jou explorer of firefox mag dalk vir ‘n tydjie se (not responding), ignore dit net en wag ‘n bietjie, jy sal check almal is selected en dan invite jy!!

KIEF STUFF… moet nou nie die ding net tot jou eie voordeel gebruik nie. Invite bietjie jou maters na die NP Projek pages en events toe

SALUTE!!
Hoop julle like hom

diePEER

SOURCE WEBSITE: Plumbo

Check die event op Facebook HIER!!

die NP Projek jam ‘n ALL AGES show by HoĆ«rskool Monument Park in Kraaifontein die 20ste Augustus… Kaartjies kos slegs R30 en kan die aand by die deur gekoop word.. Kaartjies sal ook by die skool te koop wees maar dit sal later bekend gemaak word waar.

Hou die spasie dop vir meer inligting, ons gaan update soos ons info kry, Dis nog ‘n hele tydjie weg so voel vry om ons te kontak vir inligting.

email diepeer@gmail.com

n voorshow sal gedoen word die woensdag voor die show by die MP Awards…

Download al ons parodies HIER!!

Kliek die ding my kazi!!

As enige iemand weet wie die goed gedoen het laar weet ons asb!! Dis moer goed…


Download die ding my ma!

Download dit NOU!!

HIER!!

aweness!!

Na ons nou al so baie nonsens gehoor het van “publishing issues”, het ons besluit ons begin stuk stuk ons tunes na original tracks mix sodat ons nou ‘n slag die CD kan uitbring. Ons is al eeue aan die gang maar moes nou al soveel stupid excuses uit ons gatte uit ruk om te verduidelik wat aangaan. Eventually met die tragedie van ons mees bekende “non-excisting” song ‘baby stokvis’ het almal besef wat aan die gang is. So aangesien dit onmoontlik is om die tunes se regte te kry, want AL die publishers van die groot record companies sit wie weet waar, het ons besluit ons mix die trax mal na ons eie versions en launch dit…

Die eerste mix kan geluister word op ons facebook fanpage onder Kraaibak 911 Original Mix

Checkit my MA!!
Facebook Fanpage

Laat weet wat julle dink!!

DOENIT HIER MY MA!!

Dytlike wenkbroue!!

Login

Twitter Updates